Ainslie Pryor

Ainslie Pryor
Geboorte (1921-02-01)1 Februarie 1921
Sterfte 27 Mei 1958 (op 37)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ainslie Pryor (1 Februarie 1921 – 27 Mei 1958) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Left Handed Gun (1958) en in die televisiereekse You Are There (1953), Medic (1954), en The Adventures of Hiram Holliday (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy